LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 17 Ocean Gardens | LekkeSlaap
+14

17 Ocean Gardens

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Nov 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 522 Road, Ocean Gardens 17, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R595 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

17 Ocean Gardens is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Ramsgate. Die woonstel het 'n 180°-uitsig oor die see vanaf die hoofslaapkamer en die balkon. Die kompleks is 100 m vanaf Ramsgate se Blougvlagstrand.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met ’n bad en stort, en 'n gastetoilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt. Let asb. daarop dat Explorer-dekodeerders addisionele verstellings moet hê om te werk. Daar is 'n DStv Access-pakket in die woonstel. Gaste kan hul DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die leefarea bied toegang tot die balkon.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met 'n see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Ocean Gardens sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 17 Ocean Gardens
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bidstoneweg 522 Road, Ocean Gardens 17, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Ocean Gardens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 522 Road, Ocean Gardens 17, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvTtuXhyQwvMN422sQhXDz6g75NlU1UtSSlDcdHExwGyx93UxHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R595  per nag(plek vir 4) 4 5 1 5 522 Bidstone Road, 17 Ocean Gardens Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.887060762694 30.351353154882
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!