Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Skiathos Penthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 18 Dec 2023 tot 16 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 18 Dec 2023 tot 16 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word.
Geen bykomende mense sonder vooraf reëling nie.
Gaste wat nie opdraag nie sal vereis word om ten volle te betaal.
Let daarop dat rook verbode is in die woonstel. Dit word slegs op die stoep toegelaat.
Die woonstel word elke tweede dag tussen 09:00 en 12:00 skoongemaak vir minimum 3 nagte se verblyf. Geen skoonmaakdienste is op 'n Sondag of openbare vakansiedag beskikbaar nie.
Gaste kan hul wasgoed en eie seeppoeier aan die huishoudster gee om te was. Sy kan ook teen 'n ekstra koste, wat direk aan haar betaal word, die klere stryk.
Badhanddoeke word voorsien.
Strandhanddoeke, sambrele, strandstoele en 'n emmer en graaf is beskikbaar.
Koffie, tee, suiker, sout en peper word voorsien.
Daar is direkte toegang tot die strand deur ’n syhekkie binne die kompleks. Die strandhek is van 18:00 tot 06:00 vir ekstra veiligheid gesluit.
Daar is rugsteun-elektrisiteit tydens beurkrag beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 975
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 975
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 975
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, Skiathos 17, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95825b039eb9e7060de05e127e506fc61a00bccb3fdcedffd512c4df141c1d396e24cde0a4088075c5fd9283d5ee87b669f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 975 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 33 Ocean Drive 17 Skiathos 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.511817740514 31.231842417336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem