17 Skiathos Penthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 33, Skiathos 17, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
17 Skiathos Penthouse is op die derde verdieping van 'n strandfront-kompleks in Shaka's Rock. Hierdie dakwoonstel spog met 'n ononderbroke uitsig oor die see. Daar is twee stelle trappe om die verblyf mee te breik. Let asb. dat daar nie 'n hysbak is nie.
Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke en 'n haardroër word voorsien
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, sowel as 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur het met toegang tot DStv Now en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Met so 'n oopplan-uitleg en 'n kroeg buite, sal gaste heerlik buite op die balkon kan kuier en die sonsondergang kan bewonder, terwyl hulle saam met vriende aan sjampanje teug en die dolfyne in die branders dophou.
Daar is 'n groot swembad en braaigeriewe in die veilige kompleks beskikbaar. Gaste het toegang tot aangewese parkeerplek en oop parkeerplek vir besoekers en 'n sleepwa. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n nagwag geleë.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand via 'n sekuriteitshek en daar is 'n groot getypoel aan die regterkant van die kompleks. Die strandhekke sluit vir veiligheid na donker vanaf 18:00 tot 06:00.
Slaapplek
’n Bespreking by 17 Skiathos Penthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 33, Skiathos 17, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Skiathos Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 33, Skiathos 17, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom