Zimbali Akkommodasie by 17 Tamanbali | LekkeSlaap
+19
+19

17 Tamanbali

Selfsorg
  • Vanaf R7 560 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Milkwood Pad, , Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Tamanbali is in die Zimbali Coastal Resort aan die noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié luukse huis is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige vakansiebestemming.

Die huis is elegant en bied 'n reeks opsies vir vermaak en ontspanning. Daar is 5 slaapkamers en 4,5 badkamers en die huis bied slaapplek vir 10 gaste op 'n slag. Die 1 en suite-slaapkamer is op die grondverdieping en die ander 4 is op die eerste verdieping. 2 van die kamers het see-uitsigte waarvan 1 'n ruim hoofslaapkamer met 'n aantrekkamer en 'n volledige en suite-badkamer is. Die ander groot kamer het 'n koningingrootte-bed. Die ander 2 kamers is op die boonste verdieping en is 'n redelike grootte. Albei het volledige en suite-badkamers. Handdoeke en linne word oral in die huis voorsien. Die huis het 'n swembad en Jacuzzi. Die groot stel trappe in die middel verdeel die sitareas op die grondverdieping wat mooi aansluit by die groot onderdak-dek buite, die uitstekende en volledig toegeruste oopplan-kombuis en eetkamer langsaan.

Die leefarea het 'n TV met DStv en lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, breekware en eetgerei in.

Daar is ook 1 parkeerplek beskikbaar vir gaste se voertuie. Rook is streng verbode in die huis. Toiletpapier, opwasmiddel en swartsakke word met aankoms voorsien.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 14 Milkwood Pad, , Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 560
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 560
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 560
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Milkwood Pad, , Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2OTdkMTMyLTkzMDctNDgyZC1hNWQwLTA2OGQ4NTg2YTNhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 560  per nag (plek vir 10) 14 Milkwood Road Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.551442555795 31.202354729176
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za