Kaap St. Francis Akkommodasie by 17 Upper Deck | LekkeSlaap
+34
+34

17 Upper Deck

Selfsorg
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikruekellaan, Eenheid 17 Upper Deck-kompleks, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Upper Deck is ‘n gerieflike selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks, net ‘n entjie vanaf St. Francisbaai se besige hawe.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 en suite-kamers en ‘n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer lei na ‘n privaat balkon met ‘n uitsig oor die hawe. Die tweede kamer het ‘n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser. Die sitarea het ‘n TV met DStv en daar is ‘n etenstafel vir 6 vanwaar gaste oor die hawe kan uitkyk. Daar is ook ‘n draagbare braai op die stoep. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Upper Deck sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Alikruekellaan, Eenheid 17 Upper Deck-kompleks, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikruekellaan, Eenheid 17 Upper Deck-kompleks, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1DjU7zeNY9kJrAcpiZTWaAsF1WfSlvla8WvJh2IvR5YLixLGGG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 6) Alikruekel Avenue Unit 17 Upper Deck complex 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.184113 24.85078
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za