+32
Selfsorg in Yzerfontein

174 Atlantic Drive

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ziska C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Fantastiese uitsig. Billike prys. Groot leefarea. Dis my 2de keer by 174 Atlantic Drive. Voel reeds soos my home away from home. Sal beslis in die toekoms weer gaan. 'nafdak by die braai agter sal beslis 'n aanwins wees vir die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Great ervaring. Lekker wegbreek, pragtige omgewing, rustig en verfrissend. See uitsig is kalmerend. Voorstel dalk vir sportkanale op TV-pakket vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Hansen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Die stilte en gedruis van die see het wonders vir my siel gedoen. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Relaxing and comfortable. We all enjoyed it. A little bit more braai equipment is required and desperately a new braai grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Pleasant. The front and back door were swollen because of rain and were very difficult to open. Nobody met us at the site. We made previous arrangements. The front door key was hidden under the deck. We only discovered the security code and searched for the key. No clear instructions were given. The place was clean and tidy. I would recommend it, but a few changes must take place. 1. Meet and greet 2. Ensure with a checklist that things are in place. 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gemaklik, rustig, ontspannend, pragtige uitsig. Ons het verskriklik lekker gebly met 'n asemrowende uitsig! Mens voel sommer tuis. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

My suster wil weer een bespreek. Hulle is baie opgemaak met Theo se huis. Ja, hulle is baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C. A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fun, relaxing. Absolutely wonderful! Enough room for the entire family and privacy. Sea views are breathtaking from all angles of the house. We had fun and family time even greater.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek

174 Atlantic Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5522d1f9f216a93bd4f9c2a822fab4613c93921341e8b8a89ddecdaefce1f03dcbc64a2e27f21f7124d60f420f1a443570da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 20 5 1 5 174 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.372776721383 18.177373701852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang