LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 175 Prichard Guesthouse | LekkeSlaap
+22

175 Prichard Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

175 Prichard Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en het 24 uur-sekuriteit.

Verblyf word in 5 gastekamers gebied wat elk hul eie badkamer het. Elke gastekamer het tee- en koffemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Party kamers het 'n sitarea. WiFi word voorsien.

Daar is 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en wasgoeddienste.

175 Prichard Guesthouse is 27 km vanaf die FNB Stadion, 2,4 km vanaf Northriding Square en 17,6 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 4 resensies vir 175 Prichard Guesthouse
Netheid
2.3/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
1.5/5

Ligging

  • 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD50DhvmHFa3zgcqGa1pX7N08iqTG8teTh0q8ANErzQInorbBJ5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag(plek vir 2) 4 5 1 3 175 Pritchard Guesthouse Randburg 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.039755614338 27.974282835039
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!