176 Hermanus Beach Club

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

176 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus geleë, op die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelig-aktiwiteite, ryk blommeryk, en die nabyheid van Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Die woonstel is op die onderste verdieping en het 3 slaapkamers en 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Daar is 2 slaapkamers met 1 dubbelbed elk, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word deur die drie slaapkamers gedeel en het 'n groot stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n toegeboude stoep. 'n Losstaande buite-braai is ook beskikbaar.

Die kompleks het 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-putt, 'n muurbalbaan, gimnasium, pool-tafels, gemeenskaplike braai-areas, 'n vermaaklikheidskamer en 24uur-sekuriteit met kamera toesig.

Slaapplek

'n Bespreking by 176 Hermanus Beach Club sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Satelliet-TV
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 176 Hermanus Beach Club gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za