18 Casablanca
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 98, Casablanca, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
18 Casablanca is 'n pragtige tripel-verdieping selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, KwaZulu-Natal. Die woonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat na 'n rustige wegbreek op soek is.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die derde verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Dié slaapkamer het ook sy eie privaat balkon met sonstoele. Die tweede en derde slaapkamer is op die tweede verdieping en het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die grondverdieping het 'n oopplan-leefarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n kombuis en 'n tweede balkon. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware.
Die kompleks het 'n lieflike swembad met 'n uitsig oor die see, sowel as 'n braai-area in die tuin. Daar is 'n enkelgarage en een parkeerplek vir voertuie.
Aktiwiteite in die area sluit swem, voëlkyk, voetslaan, fietsry en branderplankry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 98, Casablanca, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 18 Casablanca het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 98, Casablanca, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal