LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 18 on Kloof Guest House | LekkeSlaap
+24

18 on Kloof Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir 18 on Kloof Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kelly B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly B
Besigheidsreis

Ongelooflik!

Ons is hartlik ontvang. Mooiste uitsig wat ek in 'n lang tyd gesien het, prentjiemooi! Donderdagoggend is ons verras met 'n snack box vir die lang pad terug, en ook spesiaal gegroet. Sy eienaar het ook kort-kort gewhatsapp om te hoor of ons veilig is, uit 10 gee ons hulle 'n 15.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Dit is baie hartverwarmend om 'n resensie te ontvang wat die gaste se geluk weerspieël. Dit is die kern van ons gastehuis - om ons gaste se genot in 'n huis-uit-huis-omgewing te bewerkstellig. Dankie en kom asseblief weer.

18 on Kloof Guest House
Roland S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland S
Enkelreisiger

Awsome Hosts

When iIarrived it was superb service from the hosts. On arrival I was given some orange juice and showed around in the cottage and I was asked to shout if I needed anything. I stayed in the appartment and it was clean and fresh. I had a nice deck and a portable braai and the wind in Gordons Bay played with, during sunset sitting on the deck fire burning and having an ice cold beer outstanding. Next morning I was woken with a nice simple snack orange juice and croissant with cheese. That was unexpected and really nice to receive as I was kind of hungry. Thank you so much you two, it was enjoyable and I would for sure be back when the opportunity arises.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Ah thank you so very much for this fantastic review of our self catering unit. We love hearing guests enjoyed their stay and it really makes me want to jump for joy as your review makes one feel as if they are there. Here's to the opportunity arising and seeing you again in our little paradise of Gordon's Bay.

18 on Kloof Guest House
Francois V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike lekker tyd.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Cindy en haar man het ons op hulle hande gedra en verskriklik bederf. Ons het 4 dae saam met ons kinders daar spandeer en sal enige dag teruggaan. Die gastehuis is skoon en netjies, het alles gehad wat ons benodig het. 5 uit 5.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Aah so 'n spesiale gesin - dankie vir hierdie wonderlike resensie. Die seuns was so vol pret en vrygewig met hul teddiebeer drukkies. Ons hoop ons sien u almal gouer as later weer.

18 on Kloof Guest House
Theo S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het.

Pragtige plek met mooiste uitsig. Ons was wonderlik ontvang en was selfs bederf met gratis ontbyt aangesien dit ons huweliksherdenking was.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Thank you for your special review, we wish you years of love and happiness and hope you'll spend your future anniversaries with us.

18 on Kloof Guest House
Daiman B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daiman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to stay with awesome people and awesome views.

Angename mense en 'n pragtige skoon plek met die mooiste uitsigte.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Oh WOW thank you for this brilliant review - always so excited when guests have enjoyed their stay. So thrilled you chose Gordon's Bay to spend some special time away, looking forward to seeing you again really soon.

18 on Kloof Guest House
Elize F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wow! Baie, baie dankie. Dit was my lekkerste naweek ooit. Ek sal hulle aanbeveel. Dit het gevoel ons is familie. Hulle het ons baie goed ontvang. Ons kom defnitief weer terug.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Ek kan net ook WOW se! My Afrikaans is nie die beste nie so thank you for taking the time to give us this fantastic review.
We are so delighted to have met you and have you bring light and happiness into our home. YAY see you really soon.

18 on Kloof Guest House
Madelynne P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelynne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute moet!

Gasheer en gasvrou is 2 fantastiese mense! Hierdie plekkie is 'n absolute moet as jy die streek besoek! Die uitsig oor die baai verdien volpunte alleen!

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie fantastiese resensie te gee - Gordonsbaai is 'n klein juweel. Ons hoop dat u in staat is om terug te kom vir 'n langer verblyf.

18 on Kloof Guest House
Shirley M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous hosts and luxurious comfort.

Wonderful hosts, cheerful, relaxed and helpful. Every detail is taken care of and the accommodation has all the home comforts and luxuries one needs for a perfect break.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

We are extremely excited to receive such a lovely review - delighted that you chose Gordon's Bay to spend some special time away. In these exceptionally strange times - we feel blessed to have South Africans able to invest in Staycations.

18 on Kloof Guest House
Hendrik W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis waar ons nog gebly het. Diens en en waarde van geld was uitstekend!

Sal aan enigiemand aanbeveel.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Dankie vir hierdie wonderlike resensie van ons gastehuis. Maak 2020 so die moeite werd as ons spesiale gaste het wat ons die plesier van hul geselskap bied.

18 on Kloof Guest House
Carina D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Die verblyf was nommerpas en met 'n lieflike uitsig! Gerief, gemak, gasvryheid, ruimte, heerlike groot ontbyt - en omring deur mooi en lekker!

Dit was asof die plekkie en eienaars met die hand uitgekies was: Net wat ons nodig gehad het vir 'n paar dae weg uit Gauteng en in 'n pragtige omgewing en gastehuis wat 'n droom tuiste is. Gawe en hulpvaardige eienaars; pragtige ruim kamers met al die nodige geriewe en ruimte asook ’ pragtige uitsig. Skoon en smaakvol ingerig - balkon en kuierplekkie ingesluit! Vakansie en luuks! (Daarom beter as "huis"!) Ons het op die tweede verdieping tuisgegaan en dit was net een stel trappe af na ’n lieflike , ruim oopplan-vertrek: sitkamer, eetkamer en kombuis asook stoep met kuierplek buite - pragtig ingerig en lieflike see-uitsig oor Gordansbaai. Groot vensters en daarom volop lig en heerlike ruimte asook pragtige uitsig tesame met elke oggend se heerlike ontbyt, koffie en vrugtesappe (verskeidenheid, pragtig voorgesit en goeie kwaliteit- meer as genoeg!) Ons het regtig niks meer as dit nodig gehad nie en sal graag terug gaan. Verder het ons gestap en eetplekke. asook die see, was naby genoeg vir net 'n lekker stappie en bietjie oefening so die bult uit terug gastehuis toe.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Ons is absoluut verbaas deur u pragtige en spesiale resensie. Ons is so verheug dat u Gordonsbaai gekies het om 'my' tyd te spandeer. Ons huis is verhef deur u sonskyn-natuur en ons het 'n paar lewenslange vriende.

18 on Kloof Guest House
Francois V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, mooi uitsig en vriendelike eienaars.

Cindy en haar man het ons baie vriendelike ontvang en laat tuis voel. Kamer was baie gerieflik met mooi uitsig, badkamer was ook skoon en modern en lekker groot. Baie gerieflik geleë as jy aan die Gordensbaai kant van die Kaap wil wees. Sal hulle weer ondersteun.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

So 'n lieflike resensie van 'n baie spesiale paartjie - ons is so bly dat u Gordonsbaai gekies het om te oornag. Sien regtig daarna uit om julle albei binnekort weer te sien.

18 on Kloof Guest House
Madelien L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelien L
Enkelreisiger

Gulhartige luuksheid

Kwaliteit verblyf met 'n warmte wat jou laat tuisvoel. Home away from home

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Dankie dat jy hierdie wonderlike resensie gedeel het. Ons geniet dit baie om aan te bied. Om gaste te hê wat sonskyn en lag in ons huis bring, is 'n besonderse ervaring.

18 on Kloof Guest House
Ina M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Enkelreisiger

Puik!

Die gasvryheid is uitstekend. Alles baie mooi en netjies! Sal vir seker weer daar tuisgaan.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie ongelooflike resensie te skryf. Ons is altyd bly om gelukkige gaste te hê en sien baie uit daarna om weer te bly!

18 on Kloof Guest House
Nerine T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Cindy en Charlie het uit hulle pad gegaan om dit baie spesiaal te maak!

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Baie dankie Nerine vir jou pragtige en spesiale oorsig. So opgewonde dat u ons gastehuis gekies het. Ek sien baie daarna uit om u weer te sien, kom besoek al die nuwe voëls.

18 on Kloof Guest House
Leandre B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandre B

Dit was 'n gemaklike ervaring.

Die pad voor die gastehuis is redelik besig, dus is dit redelik raserig as mens buite op die balkon sit en slaap in die aand. Daar is ook reeds verversings gestoor in die yskassie wat in die kamer is, dit laat nie veel plek om jou eie goed daarin te pak nie. Ontbyt was baie lekker en die bestuurders is baie vriendelik.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die tyd om te hersien. Ons is altyd so bly om terugvoer te kry oor ons gaste-ervaring. Die Whale Route Clarence Drive kan die naweek baie besig wees. Hoop ons sien jou gou weer, want ons is besig om 'n muur te bou om die geraasfaktor te bestry. Drankies in die yskas is 'n ekstra vir gaste.

18 on Kloof Guest House
Fernando D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fernando D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hosts were very hospitable, friendly, accommodating and prepared to share information about Gordon's Bay and the surrounding attractions.

Beautiful sunsets over Gordon's Bay and in general a great sea view. Since the guest house is on the main road, it is noisy with the regular traffic flow at times.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Thank you for your lovely review, we hope to see you in the not too distant future. We are working on the noise factor so watch this space.

18 on Kloof Guest House
Chevone L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

The staff at 18 on Kloof are extremely helpful and very friendly. I will recommend this to any of my friends.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Thank you for your warm words. It is always so heartwarming to hear that guests have enjoyed themselves. That is our ultimate goal. Looking forward to seeing you and your friends in the future.

18 on Kloof Guest House
Manie E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E
Enkelreisiger

A home away from home.

Warm hartlike ontvangs! Ingesteldheid op gemak en tevredenheid.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u spesiale woorde. Ons streef om ons gaste welkom te laat voel. Sien jou binnekort.

18 on Kloof Guest House
Marlese C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlese C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Vriendelike eienaars, goeie diens en kamer het fantastiese uitsig oor die hele baai.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Thank you for your wonderful review. Always a pleasure to know guests have enjoyed their stay. We hope we see you soon.

18 on Kloof Guest House
Carla E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is 'n baie oulike plek met 'n aangename gasvrou. Skoon, netjies, privaat, goed toegerus, fantastiese uitsig en baie gerieflike plek om te bly.

18 on Kloof Guest House's terugvoer

Baie dankie Carla! Ons is altyd bly om te hoor die gaste het hulle verblyf by 18 on Kloof B&B geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Rita

18 on Kloof Guest House
Gerhard P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese en spesiale wittebrood.

Ons wittebrood was spesiaal gemaak deur hier te bly! Die uitsig is asemrowend en die kos was heerlik! Die kamer was netjies en ons het baie lekker hier gebly! Maak beslis hier 'n draai!

Andre M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig oor Valsbaai.

Ons het in die "self catering unit" gebly en die uitsig oor Valsbaai was ongelooflik.

Daniel M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Enkelreisiger

Die uitsig maak alles die moeite werd.

Vriendelike, hulpvaardige mense. Mooi en goed ingerigte kamer met skoon stort. Sal weer hier kom bly net vir die pragtige uitsig bedags en die mooi liggies snags. Definitief aanbeveel deur my.

Zelna V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en die uitsig was baie mooi.

Baie vriendelike eienaars en het ons laat tuis voel. Ons was baie privaat en alles was mooi skoon. Dit was vir ons 'n voorreg om daar te bly en sal dit weer doen.

Karel V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en alles wat ons verwag het.

'n Uitstekende plek met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is ook binne loopafstand van die strand en restaurante. Die gasvrou was ook baie behulpsaam en het aanbevelings gemaak oor restaurante en ander besienswaardighede.

Pascal F - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pascal F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay

Wonderful service, clean, and safe.

Driekie B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gewees, rustig, en die uitsig maak dit die moeite werd.

Dit was 'n wonderlike naweek weg van die huis gewees. Die gasvrou en -heer was vriendelik, bedagsaam en het regtig moeite gedoen om die tydjie vir ons aangenaam te maak. Ons het regtig niks oor om te kla nie en het alreeds ons vriende van die Gasthuis vertel en aanbeveel.

Barnie B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will most definitely use again!

Excellent professional, friendly, personal service. Excellent location.

Sheila L - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and comfortable, well suited for a weekend away.

Neat comfortable, lovely view.

Strinie M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Strinie M

Nice B&B

Very clean, good location, very safe.

Gail R - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail R
Besigheidsreis

Wonderful hosts, lovely location

Rita and Pieter are wonderful, generous hosts who have a beautiful place.

Elsabe E - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer skoon en netjies, uitstekende diens en rojale gasvryheid, sentraal gelee

Asemrowende uitsig, ontspannend, rojale gasvryheid

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAxNYqpqnEHZQ1C2o63z82HhS2JNriJ8h8pSB9G2RuBBWln6kiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 18 Kloof Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.164694463912 18.864008188248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!