18 On The Hill
Beskrywing
Elk van die 9 Luukse Tent-suites is geïnspireer deur inheemse bome uit die Kruger-gebied en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die suite beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n super-koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Slaapbank bied ekstra slaapplek vir 2 kinders. Die suite het 'n en suite-badkamer en 'n privaat buitestort. Eksterne geriewe sluit in 'n privaat plonspoel en 'n patio-area. Die moderne, ruim ontwerp kombineer gemak met 'n kalmerende atmosfeer, wat die suite geskik maak vir paartjies, gesinne of klein groepies wat 'n privaat en meeslepende verblyf soek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n volpension-basis.
Huisreëls
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R40 Nyati Gate, Maseke Game Reserve, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang