Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 On Thesen

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

18 On Thesen is in Hunters Home geleë, 'n pragtige, stil woonbuurt met 'n plattelandse gevoel, welige natuur en groot verskeidenheid voëllewe in die omgewing. Leisure Isle, Pezula Private Estate en Die Knysnakoppe is maklik bereikbaar en dit is slegs 300 m van die Knysna-gholfbaan af.

Die instansie bied 2 gaste-suites op die boonste verdieping van die huis. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv, ingeboude kaste, 'n lessenaar, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die nodige braaitoerusting word voorsien en 'n privaat braai-area is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Hunters Home is ideaal om die omgewing op 'n fiets te verken, te stap en om te draf. Daar is ook 'n buitelug-gimnasium, 'n paar restaurante en kuierplekke. Die Knysna Life Privaat Hospitaal en ander gesondheidsorgsentrums is ongeveer 2 km ver.

Bollard Bay Beach at Leisure Isle is ideaal vir swem, roei en ontspan in die son met kalm waters vir klein kinders. Gaste kan hulle bote by die Leisure Isle Boat Club ter water laat. Bootvaarte op die strandmeer is beskikbaar. Coney Glen Beach at The Heads is ideaal vir visvang vanaf die rotse en bied ook 'n pragtige braai-area waar gaste 'n vleisie oor die kole kan gooi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 18 On Thesen
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 On Thesen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thesenstraat 18, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2697e2efefec474ca7e376d19a7f1c631c1b40766b4c56449bba09873e093a98bc82201b37728f25b6909130034aaab68f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 18 Thesen Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.05764 23.08236