18 Suikerbossie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

18 Suikerbossie skuil teen die berg in Gordonsbaai.

Dié eenheid is elegant ingerig met moderne afwerkings. Dit beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n solderarea met 'n dubbelbed.

Die leefarea is oopplan en die moderne kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas 'n mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het voudeure wat oopmaak op 'n balkon met 'n ononderbroke uitsig oor die see.

18 Suikerbossie is naby die streek se heerlikste wyne, topretsuarante en bekende gholfbane. Landskapritte na buurdorpe soos Hermanus is ook 'n lekker bederf. Kaapstad is net 60 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by 18 Suikerbossie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 18 Suikerbossie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za