St Lucia Estuary Akkommodasie by 18 Villa Mia | LekkeSlaap
+23

18 Villa Mia

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 18 Villa Mia
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Meri V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meri V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik om by Villa Mia 18 te kon bly, sal weer daar bespreek.

Dis veilig en loopafstand van al die winkels af het dit baie geniet om daar te bly.

Ricus V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ricus V
Gesin met klein kinders

Lekker gesellige plekkie baie goed geleë vir diegene wat St Lucia wil verken.

Villa Mia 18 is 'n netjiese woonstel-eenheid met 'n klein balkon. Die eenheid het lugversorging wat 'n noodsaaklikheid is vir hierdie area. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area nie te ver vanaf die eenheid. Die swembad in die kompleks is lekker groot en in puik kondisie en kinders het lekker baljaar tot laat. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die fasiliteite is baie skoon, netjies en veilig. Die ligging is baie sentraal en mens is binne stapafstand van die supermark en ten minste 5 restaurante. Dit is die ideale plek vir mense wat wil verken en aktiwiteite wil doen wat die area bied.

18 Villa Mia's terugvoer

Hi Ricus,
Thank you very much for your review. We appreciate the feedback and are glad to hear that you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back soon for your next holiday.
Best
Bernadine Roos- Owner

18 Villa Mia
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Vanaf R795
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2CN1BCOth4eNadnyYV8UwBgpvIvdxmF2eHuJ49FbyniwztwIF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.374765319559 32.412423542328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za