1815 Seekoei

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 28 Feb 2020.

Beskrywing

1815 Seekoei bied selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in MarlothPark, 'n wildbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Die huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 enkelbedmatrasse wat op versoek in die solder geplaas kan word vir kinders.

Die huis het lugversorging. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die leefarea. Die huis het 'n balkondek wat uitkyk oor die Krokodilrivier. Dit is die perfekte plek om 'n skemerkelkie te geniet. Daar is ook 'n braai-area met 'n vuurput en buitemeubels in die lapa.

Die huis is stapafstand van die uitkykpunt by die Krokodilrivier.

Slaapplek

'n Bespreking by 1815 Seekoei sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1815 Seekoei gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R2 000 per nag (vir 6 mense)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 28 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za