Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Beach Road

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 19, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R684 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

19 Beach Road is net 90 m vanaf die strand in Melkbosstrand geleë en bied heerlike oornagverblyf in smaakvol versierde gastekamers. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n romantiese wegbreek soek of vir sakereisigers.

Verblyf word in 7 slaapkamers, waarvan 1 pragtige see-uistigte het, gebied. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer met 'n see-uitsig het 'n koninggrootte-bed en al die ander kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het die kamers ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Sommige kamers het 'n sitarea en 'n lessenaar terwyl ander na 'n balkon of die lieflike tuin lei.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea en sonnige stoep met uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is sowat 3 km vanaf Little Bay Beach en Atlantic Beach Links, 10 km vanaf Table Bay Mall, 18 km vanaf Cape Town Ostrich Ranch en 29 km vanaf die V&A Waterfront wat 'n verskeidenheid besienswaardighede, aktiwiteite en restaurante bied.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir 19 Beach Road
Netheid
3.9/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Jaar gelys 1

Ligging

  • Beach-weg 19, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Gaste dink 19 Beach Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R684
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R684
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 19, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA883e4707423ce3c95a8c748a7c746856af5c0fcc16282b6e4615bc505105075e457b1a0825c340e30663605b5443b4bf896c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R684 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 19 Beach Road Melkbosstrand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729909 18.438282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem