Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Casablanca Beach Penthouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 42

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 19 Casablanca Beach Penthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anne J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne J
Gesin met tieners

Awesome.

Baie lekker gebly. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Greetings

Many thanks for your feedback.

19 Casablanca Beach Penthouse
Dennis A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dennis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was there out season but some of the people that stayed in the other flats are noisy, it seems like the janitor doesn't exist in the block.

This flat is really very nice equipped and the decor is out of the books. You can see that the owners take the effort so that it looks and feel homey. There is really nothing wrong with the inside of the flat itself but the view is a little bit disappointing, you must go outside on the patio to see a small part of the ocean. If you walk into the flat, your first view is the hotel's backyard and dumping area and the hotel's roof. It gives you the feeling of an industrial area and not the ocean. It's situated a few metres from the main beach and that is a plus point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Greetings,

Many thanks for your valued review.

Yes, our neighbour La Montagne has no regard for Casablancas's view
We have been trying for some time for them to clean up their act with a slight improvement. However, it's not enough and is currently on the agenda.

All the best for 2023.

19 Casablanca Beach Penthouse
Arno G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed geleë en is toegerus met baie goeie, kwaliteit toestelle. Daar is ook WiFi wat 'n groot bonus is en 'n blou swembad!

Dis waarde vir geld en het werklik niks gekry om oor te kla nie. Die woonstel is baie skoon en goed onderhou. Daar is ook baie ekstras was ons nie geweet het ons gaan kry, soos Weber braaier op balkon, lugversorging en WiFi.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Greetings
Many thanks for your very good review
Hope to see you soon
Much appreciated

19 Casablanca Beach Penthouse
Bernadet F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer gaan.

Baie mooi en netjiese plek en rustig. Ons het dit vreeslik baie geniet en is defnitief waarde vir jou geld. Ons sal beslis weer by Casablanca 19 gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Greetings
Many thanks for your feedback! Much appreciated
Doreen

19 Casablanca Beach Penthouse
Francois D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Asemrowend en rustig.

'n Fantastiese ligging en absoluut pragtige "penthouse". Stylvol en tog nie oordondered gestileer nie. Die see-uitsig van die patio af was vir my so fantasties. Die see se golwebreek in die aande het my so rustig gemaak en diep laat slaap. Dit was 'n asemrowende en rustige vakansie-ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

I am delighted that you enjoyed your time with us.
Many thanks for your review

19 Casablanca Beach Penthouse
Linki L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linki L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, spacious and on the beach.

Although not directly facing the beach, there are 3 balconies (1 on each floor) where you can see the beach. Walking distance from the main beach. Very spacious, can accommodate a group of friends or large family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Greetings Linki,
Many thanks for your review.

19 Casablanca Beach Penthouse
Maryka D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka D
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie lekker woonstel, net baie trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om jou gou weer te sien

19 Casablanca Beach Penthouse
Jeanet B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie netjies, sal beslis weer daar kom bly.

Wonderlike plek, gawe mense en sal beslis weer daar kom bly. Dankie vir alles, het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Baie dankie ons waardeer U terugvoering.

19 Casablanca Beach Penthouse
Gerrie D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en goed geleë.

Mooi uitsig vanaf die swembad. Rustige atmosfeer en veilig. Naby die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow

Ons was so geskok toe ons in geklok het want die plek is onsettend groot. Ons het die tyd daar baie geniet en ons was naby aan alles. Julle sal ons weer binnekort sien. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

19 Casablanca Beach Penthouse se terugvoer

Groetnis
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek waardeer dit baie.

19 Casablanca Beach Penthouse
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 98, Casablanca 19, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ca32d9ea3f8aaa5d4be84ac91af0c21cd0eecae9089d04ae5a6b314fbbf434e2175aeda6a4b66e2a2fbf4699e7640e8376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 98 Compensation Beach Road 19 Casablanca 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -29.533690280944 31.222304454941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem