2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 169 Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
19 Dolphin Bay is in Mouillepunt, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit het 'n pragtige uitsig oor die Groenpunt-stadion en Greenpark en 'n see-uitsig vanuit die oopplan-kombuis.
Die smaakvol versierde ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Verskeie winkels en restaurante is binne stapafstand van die woonstel en die MyCiti-bushalte is voor die gebou.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Daar is 2 stelle trappe na die woonstel.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |