19 The Village
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan 9, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 250R2 025 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
19 The Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer, terwyl gaste in die ander slaapkamers 'n badkamer deel. Albei badkamers het storte.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike waskamer, braaigeriewe en 'n swembad met uitsigte oor die see.
Slaapplek
’n Bespreking by 19 The Village sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 222
Jaar gelys 13
Ligging
- Barrier-rylaan 9, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrier-rylaan 9, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom