19 Wawiel Gastehuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Rudolf Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus L - Nov 2023
Algehele gradering
Huis weg van my huis af.
19 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Kobus en span dit was lekker om julle by ons te gehad het.
Ons sien julle weer.
Groete
Rudolf en Karin
Bernadette I - Aug 2023
Algehele gradering
Exceptional. This is a very good place to stay.
19 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Baie dankie ons verwelkom julle graag.
Groete
Rudolf en Karin
Cormi F - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies, goeie diens en 'n lekker stil area.
19 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Cormi, dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom.
Linelle W - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie en baie vriendelike mense.
19 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Francois, dit was lekker om julle te ontmoet. Groete. Rudolf en Karin
Tabi M - Apr 2023
Algehele gradering
It was excellent, hospitality excellent, quiet and security was excellent. People were friendly.
19 Wawiel Gastehuis se terugvoer
Thanks a lot Tabi it was nice to meet you. Please call again.
Greetings
Rudolf & Karin
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 55, Orkney Vaal, Orkney, 2521, Noordwes