1960 Cottages
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - R326, Rietpool, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1960 Cottages bied 'n rustige plaaswegbreek net 90 minute vanaf Kaapstad. Twee knus eenslaapkamer-kajuite deel die eiendom, maar besprekings is altyd privaat – of jy nou een of albei neem, jy sal nooit met vreemdelinge deel nie.
Geniet kaggels, 'n houtvuur-warmbad, pizza-oond en rustige uitsigte. Ideaal vir paartjies wat ontspanning, natuur en eenvoudige sjarme in 'n rustieke omgewing soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R326, Rietpool, 7230, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R326, Rietpool, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang