Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19th on Bloekom

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

19th on Bloekom is 'n gastehuis wat in 'n moderne styl gebou is en in Secunda, Mpumalanga geleë is.

Verblyf word in 3 unieke kamers aangebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-pakket, 'n werkstasie, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het 'n uitsig oor die tuin en daar is 'n stoep waar gaste kan ontspan of eet.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike eetkamer wat met 'n mikrogolf en basiese eetgerei en breekware toegerus is. Alle etes kan gereël word op aanvraag. Wasgoeddienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike tuin en 'n boma met braaigeriewe waarvan gaste mag gebruik maak.

Die verblyf is stapafstand vanaf die uitstekende Spar by die Secunda Village, Sasol Charlie se ingange 5 en 1 en ander plaaslike geriewe.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir 19th on Bloekom
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink 19th on Bloekom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718cfd023db7718dc76639fb826a218ba6d453334a4eabca6f96c9099cad555d0d93d6f400e21301c3970fc589d7904f472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 19 Bloekom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52395 29.21242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem