Salt Rock Akkommodasie by 1A Hewitt Road | LekkeSlaap
+21
+21

1A Hewitt Road

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 060 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewitt-weg 1A, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1A Hewitt Road is 'n selfsorghuis in Salt Rock met 3 verdiepings wat pragtige see-uitsigte bied. Hierdie huis het slaapplek vir 8 gaste en die ideale ligging net 'n paar minute se stap van die strand af.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het vollengte-vensters, 'n privaat dek met 'n Jacuzzi wat nie verhit is nie, en 'n en suite-bad. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy benodig om maaltye voor te berei. Elke slaapkamer én die sitkamer het 'n LED-TV met sekere DStv-kanale en daar is ook 'n CD- en DVD-speler.

Die oopplan-leefarea en -eetarea lei na 'n houtdek. Op die grondvloer is daar 'n swembadjie, braaigeriewe en tuinmeubels wat gaste kan benut. Die skoonmaker sal help met skoonmaak, wasgoed en beddens opmaak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter hekke met afstandbeheer. Die perseel word verder 24 uur 'n dag beveilig deur gewapende reaksie.

1A Hewitt Road is 80 m vanaf Tiffany's Bay met sy getypoel wat ideaal is vir swem, spiesvisvang, roei en vlieër- en branderplankry.

Salt Rock se hoofstrand is net 200 m suid van die getypoel. Die Salt Rock Hotel is stapafstand hiervandaan en bied 'n informele buffet of heerlike voorsnymaaltye en Durbanse kerrie. Daar is 'n klein supermark en 'n winkelsentrum naby die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by 1A Hewitt Road sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir 1A Hewitt Road
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hewitt-weg 1A, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1A Hewitt Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 060
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewitt-weg 1A, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxOGQxNmYwLTIxYmEtNGIzYS1iZDE1LTkyYzdmYTE2ODAyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 060  per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 1A Hewitt Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -29.500657435308 31.239607930183
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za