1onAlbert Lively Space
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Road, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R656 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1onAlbert Lively Space is 'n moderne kamer in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid sluit 'n slim-TV met onbeperkte WiFi en stromingsdienste in vir gaste se vermaak. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike sitkamer, sowel as die swembad met skilderagtige uitsigte.
Die eiendom spog met pragtige uitsigte en is sentraal geleë naby Kirstenbosch Botaniese Tuine, Constantia-vallei, Kloof Corner, Kampsbaai-strand, plaaslike winkels, restaurante, besienswaardighede en boeiende aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Albert Road, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Road, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang