2 Elizabeth Place
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Walton Avenue, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
2 Elizabeth Place is in Carlswald, 'n voorstad van Midrand, geleë. Dit is die ideale tuiste weg van die huis, ideaal vir 'n wegbreek of sakereis.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan op die patio, wat 'n asemrowende uitsig oor die stad in die verte bied. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ziphozonke Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 153 Walton Avenue, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
- Gaste dink 2 Elizabeth Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 153 Walton Avenue, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang