4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
- Gratis kansellasie beskikbaar
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 153 Walton Avenue, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
2 Elizabeth Place is in Carlswald, 'n voorstad van Midrand, geleë. Dit is die ideale tuiste weg van die huis, ideaal vir 'n wegbreek of sakereis.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan op die patio, wat 'n asemrowende uitsig oor die stad in die verte bied. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Stiltye is streng tussen 22:00 en 07:00. Steurnisse aan bure sal nie geduld word nie. Vermy asseblief om harde geraas te maak gedurende hierdie ure. Versuim om hierdie reëls na te kom, sal 'n boete van R2000 tot gevolg hê.
Parkeer asseblief slegs in die eenheid se aangewese onderdakparkeerplek. Bykomende voertuie moet slegs in gemerkte besoekersparkeerplekke geparkeer word. Enige onwettig geparkeerde voertuie is onderhewig aan sleep. Toepaslike boetes/sleepfooie is R500.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |