2 Key Largo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tracey S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Absolutely wonderful weekend. Awesome. The host was fantastic and so helpful and accommodating. Great facilities and very comfortable. My children loved the squash, tennis and pool facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek het dit geglo en ek is moeilik om tevrede te stel. Hierdie plekkie is perfek vir daai wegbreek van die besige lewe. Naby alles en is baie gerieflik ingerig. Ek sal beslis weer hier bly. Awesome verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moganwa Jenette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Awesome. Child friendly and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Alles was perfekte wegbreek gewees! Gaan beslis weer gebeur. Alles was skoon. Diens was uitstekend. Rita was 100% professioneel! WiFi het 'n paar keer opgehou werk, maar dit was nie 'n show stopper gewees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilé D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderful weekend getaway! Die woonstel is baie netjies en ook mooi uitgelê, die kompleks is baie veilig en almal los alles oop en loop. Niemand pla of steur mekaar nie, jy kan ook 'n vroegoggend koffie geniet terwyl jy die son opkoms op die horison kyk. Ek sal beslis weer by 2 Key Largo kom bly met my gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lougan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlike ervaring. Sal beslis weer daar boek. Fantastiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keegan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2025

A bit of an unsatisfying stay. The unit was kept very clean and we also left the unit clean upon checking out. However, after sleeping the first night and waking up the next morning, we found millions of ants on the kitchen counter which went into our food. There were also ants that had gone into the fridge and destroyed our meals. Furthermore, there were also ants on the sleeper couch that went onto our bodies. Additionally, there were 2 used and dirty cotton buds found on the floor next to the bed in the second bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Esme O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Dit was wonderlik. Ons het beslis waarde vir ons geld gekry. Dankie Rita vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Jy is "amazing"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2018

Baie lekker gewees. Baie lekker gewees, geen klagtes nie. Daar kan dalk gekyk word na verkoelingseenhede in die slaapkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2018

Rustig, en netjies. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Rita Stoltz, tydens arrivering by Key Largo, Doonside. Verblyf is baie netjies, en skoon. Rustig en loopafstand see toe, asook naby gelee winkelsentrums. Key Largo is waarde vir geld met die 15% afslag wat ons gekry het op LekkeSlaap. Ons het die naweek baie geniet en lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 148

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Beach Road, Unit 2 Key Largo, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA716294f60c0787b565bfd036ce974f9c718e934d77b86408c1e89d3f96a1b877790a9ea39245028ffb4d30953951ac5308e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 21 Beach Road Unit 2 Key Largo 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.072399358122 30.873808264733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang