LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 Mzimayi, Mangrove Beach Estate | LekkeSlaap
+45

2 Mzimayi, Mangrove Beach Estate

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mzimayi 2, Mangrove Beach Estate, Bokmakieriestraat, Melville, Port Shepstone, 4251, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

By 2 Mzimayi maak die geluid van branders jou soggens wakker. Die eenheid is net 150 m van die ongerepte Banana-strand af en 'n privaat paadjie lei verby 'n strandmeer wat omsoom word deur wortelbome tot by die strand. Dié grondvloer-eenheid kyk na die noorde en is uniek geleë in 'n stiller deel van die Hibiskuskus tussen Hibberdene en Port Shepstone.

Hierdie moderne eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een en suite met die hoofslaapkamer is. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea wat ten volle toegerus is en toegang bied tot 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die see. Die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en daar is plek vir 2 klein kinders op 'n slaapbank in die leefarea.

Die kompleks het 'n swembad, 'n speletjieskamer en 'n gimnasium asook 'n vlugbalbaan vir daardie dae wat jy net nie lus is om strand toe te gaan nie.

Die bekende Blouvlagstrand van Umzumbe is net 7 km hiervandaan, maar Banana-strand is letterlik op die eenheid se drumpel en dit bied veilige swemplek en 'n getypoel met opwindende rotspoele en natuurwandelinge langs die strand. Gaste kan uitstappies onderneem na Melville en Sunwich Port se strande.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Mzimayi, Mangrove Beach Estate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir 2 Mzimayi, Mangrove Beach Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mzimayi 2, Mangrove Beach Estate, Bokmakieriestraat, Melville, Port Shepstone, 4251, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Mzimayi, Mangrove Beach Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mzimayi 2, Mangrove Beach Estate, Bokmakieriestraat, Melville, Port Shepstone, 4251, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtIVh7D3XoY1EKTtjorB8PUyoDSbEHy7S7jIpJzYD0fjx0IsZeA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 2 Mzimayi, Mangrove Beach Estate Bokmakierie Street, Melville 4251 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.659401982548 30.515202263229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!