2 River Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
2 Rivier Guest House is 'n selfsorghuis en skuil tussen die sameloop van die Kouga- en die Grootrivier geleë, net sowat 5 km vanaf Kougadam en 2 km van die Baviaanskloof se toegangshek af.
Dié voormalige plaasgebou met sy houtplafonne en -balke, is smaakvol opgeknap en omskep in 'n selfsorg-gastehuis wat sy oorspronklike karakter weerspieël.
Daar is 'n sitkamer met 'n TV, drie slaapkamers, 'n ingeboude braaiplek op die stoep en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers is verbind met mekaar.
Die ruim kombuis en eetkamer is toegerus met 'n stoof, mikrogolf en ander toebehore vir selfsorg.
2 Rivier Guest House is gerieflik geleë vir reisigers op pad na die bekende Baviaanskloof. Padlangs en Tolbos is plaaslike restaurante waar gaste wegneemetes kan bestel. Daar is ander restaurante en winkels in Jeffreysbaai en Gqeberha (Port Elizabeth).
Slaapplek
’n Bespreking by 2 River Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 8
Ligging
- Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink 2 River Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kouga-Omgewing Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deel 6 van Comdomo-plaas, Gamtoosriviervallei, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom