Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Solitaire

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums. Dit is dus ideaal vir sakereisigers of gesinne.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea, kombuisie en sitarea beskik. Die woonstel het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof en mikrogolf toegerus. Die woonstel het ook 'n gemaklike sitarea, eetarea en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die omliggende area bied 'n rits besienswaardighede insluitend die Pretoria Country Club, Uniegeboue, die Voortrekker Monument en Loftus Versfeld.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 Solitaire sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70344c379f541e7bde6d6dccb72a5052aa409cb62fa1ea12c588c3548210185a3b423cdda19066694d408c0de1090cf62c78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 554 Francis Baard Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.74783677717 28.20639044418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem