LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 The Mews | LekkeSlaap
+14

2 The Mews

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Majestic Village, Hoofweg 124, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2 The Mews is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kalkbaai. Die eenheid bied slaapplek vir 'n paartjie en is ideaal geleë naby die hawe, restaurante en ander geriewe.

Die woonstel is op die eerste vloer en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer is afgesper met 'n kamerverdeler en het 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-leefarea is goed toegerus. Die sitkamerarea het 'n gerieflike rusbank en 'n slim-TV. Die kompleks het ook 'n swembad, gimnasium, sauna, spa en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 The Mews sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Majestic Village, Hoofweg 124, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Majestic Village, Hoofweg 124, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd1315e833d2a6ff4d9288dae3a8610b2e7a2fbf55693aa1466ec422422b7999e39b3108df5219e5e2fea668272d5d1a7ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) Majestic Village 124 Main Road, Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.126922159352 18.4485454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!