Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Almond Road

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almond-weg 20, Warner-strand, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 Almond Road is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Warner-strand aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie of vriende aangesien dit 700 m vanaf die strand is.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot hul eie beskutte stoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby geriewe, winkels en die strand.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Almond-weg 20, Warner-strand, 4125, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almond-weg 20, Warner-strand, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d0c8b9853dc7d90aa1642d1110ad8b47e54d450ebf16f575d84bc6e2fd01acd58cb7a108f5f11471b517a8df214956648c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 20 Almond Road Warner Beach 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -30.086416903391 30.86035941537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem