Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Merrieplace

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merrie Place 20, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20 Merrieplace is 'n pragtige selfsorghuis in 'n rustige area in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit is naby 'n strand, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en word met 'n trap bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aangrensende badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Linne, strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea spog met 'n etenstafel, ingeboude braai-area, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek.

Op die grondverdieping is daar 'n groot onthaalarea met 'n boma, asook 'n buitestort wat ideaal is vir gaste wat terugkeer van 'n dag op die strand. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis het 'n sonkragstelsel wat elektrisiteit in die geval van kragonderbrekings vir die ligte, WiFi, TV, en yskas voorsien. Daar is ook ’n gasgeiser vir warm water en watertenks vir watertoevoer.

Slaapplek

’n Bespreking by 20 Merrieplace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Merrie Place 20, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merrie Place 20, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c86c710ed6fed93468d068854b2e1f15ba7fec6a2d68ed661de1604be10c500ac8b289e35de58bb2beeccbd47d46af3286e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 20 Merrie Place Paradise Beach 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.11034097368 24.882706626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem