+103

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Danie D
1 nag
5.0
Jan 2026

Sal aanbeveel. Baie vriendelik ontvang, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-Pierre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

First class home away from home. Affordable, luxurious, comfortable and safe. Die personeel het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam na ons lang reis. Die geriewe was eerste klas, netjies, skoon en gerieflik. Die gastehuis is goed geleë en baie veilig. It felt like home away from home. Sal 20 on 4th vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lungelwa Made M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

We left feeling refreshed, cared for and eager to return. The guesthouse exceeded all our expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang K
1 nag
3.8
Jan 2026

I was just tired. It's beautiful but way too expensive for what I paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Andrula
20 on 4th
Thank you for your feedback. We understand that value is a personal perception. Our rates reflect the level of luxury, personalised service, premium amenities, and attention to detail we consistently provide. We take pride in offering an upmarket experience designed for guests who appreciate comfort, quality, and exclusivity. We appreciate you choosing to stay with us and wish you well in finding accommodation that best suits your future preferences and budget.

Janine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Skoon en netjies. Perfek vir vinnige oorslaap. Personeel vriendelik. Ontbyt was goed. Kamers was baie gerieflik. Alles wat jy nodig het vir 'n aand se oorslaap. Sal weer van hulle gebruik maak as ons daai kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritsa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was pragtig en rustig. Baie dankie. Die plek is pragtig en so naby aan alles geleë. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Die gastehuis is pragtig en die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hellmut V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Enige tyd weer. Baie netjiese kamers, soos geadverteer. Die kamers is daagliks mooi opgemaak. Vars handdoeke elke dag. Baie behulpsame en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag
5.0
Jan 2025

Clean, comfortable, professional. All round excellent experience. Excellent, professional and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hellmut V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

20 on 4th is regtig aan te beveel. Dit was alles soos beskryf. Alles was baie maklik (check-in, sleutels, geriewe, kamer) en geen onnodige admin nie. Die ligging is baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 4th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOTI1NWNlLTBlMWQtNDNjOC04MmY5LTUxYmQ3OGExYjFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 20 4th Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.689698168832 27.241870611906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang