20 on De Vos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos-straat 20, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
20 on De Vos is 'n knus selfsorg-eenheid vir 3 in Strand.
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind en het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed is vir 'n kind beskikbaar. Die badkamer is privaat en het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea ontspan.
20 on De Vos is 1 km vanaf die strand en 2 km se ry vanaf winkels, restaurante, koffiewinkels en kroeë. Die strand is ideaal vir sonsondergang-bootvaarte, walviskyk gedurende die seisoen, branderplankry, visvang en swem, en gaste kan die Strand Waterworld & Fun Park besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marlise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- De Vos-straat 20, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 20 on De Vos het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos-straat 20, Strand, 7140, Wes-Kaap