Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 On Somerset

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-straat 20, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

20 On Somerset bied gerieflike oornagverblyf in die skilderagtige dorpie Swellendam. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers, want hierdie verblyf spog met 'n lieflike uitsig oor die dorp en op die berge.

Verblyf word in 'n Luukse Koningkamer, 'n Standaard Koninginkamer of 'n Comfort Koninginkamer gebied wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Die koningkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamers sluit ook 'n tee- en koffieskinkbord en 'n yskassie met 2 koeldranke en water in. Verder is daar 'n slim-TV en gratis WiFi. Twee van hierdie kamers bied toegang tot 'n houtdek met 'n berguitsig en die ander kamer het 'n stoep en 'n tuinarea.

Hierdie verblyf bied lieflike buitelug-kuierareas met 'n kaggel. 'n Heerlike ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek beskikbaar. Die vebrlyf het ook 'n bosveld-boma. Veilige parkeerplek is op die perseel bedkikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Somerset-straat 20, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-straat 20, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ce69b12eab2d7637a09a43cf5adc11ead5437a6d6cdbf3e22efe2b872f54bd435fc6ca1f76a1f757b5fb05a81f71b7ca14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 20 Somerset Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.023053 20.448116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem