Gonubie Akkommodasie by 20 Sea Spray | LekkeSlaap
+16
+16

20 Sea Spray

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 120 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-laan 20, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

20 Sea Spray is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Gonubie naby Oos-Londen geleë. Daar is besienswaardighede in die omgewing soos die East London Coast Natuurreservaat, Gonubie-strand, Lavender Blue-markie en East London Aquarium.

Dié selfsorgverblyf beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n leefarea en kombuis wat oopplan is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers beskik oor 'n bad of stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolfoond. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, gratis WiFi, 'n TV, DStv, lugversorging, kroeg, gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is ook doendinge soos swem, voetslaanroetes, visvang, branderplankry en voëlkyk in die omgewing beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 20 Sea Spray sluit in:

Koninggrootte-bed
Area
Plek vir 4 persone
2 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 20 Sea Spray
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Shearwater-laan 20, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink 20 Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 120
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-laan 20, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxODE2MjQyLWE3YWItNGM0Ni1hODNiLWI1MGNjYWY2MDgyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 120  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 20 Shearwater Avenue Gonubie 5256 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.942372900192 28.0300578475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za