aanbod Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 9 Apr 2020.
Amanzimtoti Akkommodasie by 201 L'escalier Cabanas | LekkeSlaap
+27

201 L'escalier Cabanas

1 resensie
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2.
  • Vanaf R1 200 R800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, 201 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4127, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

201 L'escalier Cabanas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is in 'n kompleks op Amanzimtoti se strandfront. Gaste kan 'n uitsig oor die see van die woonstel af geniet.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met DStv. Daar is 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die kompleks bied toegang tot die strand en het 'n gemeenskaplike swembad. Dit is 170 m vanaf die Toti Mall waar gaste toegang tot verskeie winkels en restaurante sal hê.

Slaapplek

’n Bespreking by 201 L'escalier Cabanas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 201 L'escalier Cabanas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach-weg 7, 201 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4127, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 201 L'escalier Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R1 200
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, 201 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4127, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba8931f912fa24b0703ae97c06b3ed02aa97d0b80661706e173820f51d9edeac790ff86be8c252fb0dc1ad558f85462ecb76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7 Beach Road 201 L'escalier Cabanas 4127 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.05751725262 30.883576869964
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za