Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

201b Santorini

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 201b Santorini
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Isabel L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel L
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die eenheid is pragtig en die eienaar baie behulpsaam. Jammerte die strand is onveilig en baie vuil. Ons het maar Ramsgate toe gery vir 'n swemstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besig binne seisoen maar oor die algemeen lekker vakansie gehou.

'n Lugversorger is 'n moet vir die tyd van die jaar. Maar die waaiers wat voorsien was het darem gehelp. Pragtige uitsig vanuit die sitkamer en hoofslaapkamer. Maklike toegang tot die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M
Saam met vriende

It's an affordable place and security is super.

A very neat accommodation, and every thing you need is there. Shops are just a walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Groot, oop eenheid met baie skuifdeure. Baie mooi see-uitsig. Een van min plekke met ordentlike matrasse op hulle beddens. Vriendelike eienaars. Skoon en netjiese kompleks. Ek sal hierdie plek sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 97, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE1EkDmP2iZ8ZsqREQfW8dpnnzB0VY1cZfoBpo3hE9vVdm6NQTD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 97 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86399 30.37089
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem