6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 97 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
201b Santorini is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks op die strandfront naby Margate se hoofstrand. Die gebou is ideaal geleë naby die Margate Pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee slaapkamers deel die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien.
Daar is ’n oopplan-leefarea wat na ’n balkon lei met ’n fantastiese see-uitsig en ’n tafel buite. Die kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Noeleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 97 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 201b Santorini het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
97 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang