203 Horizon Bay Seaview Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
203 Horizon Bay Seaview Apartment is 'n moderne woonstel met uitsig oor die oseaan vir tot 4 persone in Table View.
Die woonstel bied pragtige uitsigte en sonsondergange en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n oorhoofse stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, sowel as WiFi, 'n USP en maak oop na 'n balkon wat oor die oseaan en strand uitkyk.
Die kompleksgebou het sekuriteit, sowel as 'n gemeenskaplike swembad. 'n Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig met beheerde toegang word voorsien.
203 Horizon Bay Seaview Apartment is 300 m van die strand af, sowel as verskeie restaurante, kroeë en kafees. Die Bayside Mall en Table View Mall, sowel as die MyCiTi-busroete, is 1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sabine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blaauwberg Road, Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang