LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • De Mist Street, Sand en See 204, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

204 Sand en See is ’n elegante strandfront-woonstel in Bloubergstrand met ’n uitsig oor die strand, Atlantiese Oseaan, die stad, Tafelberg en Robbeneiland. Die eenheid is in ’n multi-vlak kompleks met 'n hysbak, veilige parkeerplek en ’n binnehof met braaigeriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede en derde kamer en dié kamers deel die hoofbadkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en daar is ’n gemaklike sitstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • De Mist Street, Sand en See 204, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 204 Sand en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
10 % AF
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
10 % AF
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 200
10 % AF
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek

De Mist Street, Sand en See 204, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f7a97a4d5079f3f288a718b233e3c36d31ee630e0965f0f01dfc4d27be1808158ac3e7e34ead199fb149c4b119a0144d563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 De Mist Street Sand en See 204 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.795848494293 18.458273112774

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang