205 La Cabina

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

205 La Cabina is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby Bloubergstrand.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en ander toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met stoepmeubels en gaste kan skemerkelkies daar geniet. Die kompleks is ook naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en Bayside Shopping Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by 205 La Cabina sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 205 La Cabina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R883 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za