LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 206 Sarie Marais | LekkeSlaap
+24

206 Sarie Marais

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 1, Sarie Marais-kompleks, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

206 Sarie Marais is 'n selfsorg-woonstel met 'n see-uitsig en is in die veilige Sarie Marais-kompleks in Illovo Beach geleë. Die kompleks is naby 'n stil strand, 'n bekende kwekery en 'n uitstekende restaurant.

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 4 en in die sitarea is daar 'n plafonwaaier, gemaklike banke en 'n platskerm-TV.

Gaste kan in 'n toesluitmotorhuis parkeer en die kompleks het 'n afstandbeheer-hek. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 206 Sarie Marais sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 206 Sarie Marais
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Parkweg 1, Sarie Marais-kompleks, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 206 Sarie Marais het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Illovo Beach KwaZulu-Natal
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 1, Sarie Marais-kompleks, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3405cef0d7f766c4779bbf5ad3015bd4d62c253bef4ec96a199c40347752615cabd2f460b4a328ab1a9beb01cb1ee68ed98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 Park Road Sarie Marais complex 4155 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -30.113404512228 30.848868125201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!