LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 208 Coral Reef | LekkeSlaap
+17

208 Coral Reef

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 228, La Mercy, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

208 Coral Reef is 'n selfsorg-woonstel aan die strandfront in La Mercy, langs die pragtige noordkus.

Die woonstel bied slapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank waarby gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis wiFi is ook beskikbaar.

Die komplek spog met 'n pragtige gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek met 24-uur beheerde toegan en sekuriteitswagte.

Slaapplek

’n Bespreking by 208 Coral Reef sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • South Beach-weg 228, La Mercy, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 228, La Mercy, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf2615a56edc84da4405ac8879357bcee486929fb74965b7deb7105e5b2a56d7ecb6cb1287beee1a96925455868933cf650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 228 South Beach Road La Mercy 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.643571503006 31.132414397737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!