21 Lovermore Crescent
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovemore-singel 21, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 450 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
21 Lovermore Crescent is 'n oulike vakansiehuis in St. Francisbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van Bruce's, die bekende plek vir branderplankry. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Gaste wat hou van gholfspeel sal dit ook geniet, aangesien dit naby St. Francis Links en die plaaslike gholfbaan is.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping, terwyl die oorblywende 2 op die grondverdieping is. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die vierde en vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed elk. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Die huis bied toegang tot 'n groot tuin met sitplek en 'n braai onder 'n vyeboom.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het 'n sonkragstelsel wat elektrisiteit vir die hele huis voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Morne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Lovemore-singel 21, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink 21 Lovermore Crescent het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovemore-singel 21, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom