Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Ocean Breeze

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Ocean Breeze 21, Warner Beach Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

21 Ocean Breeze is 'n gerieflike woonstel in 'n sekuriteitskompleks langs die strand in Winkelspruit. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand met haainette en lewensredders.

Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en is op die onderste verdieping. Die stoep bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Verder is daar lugversorging, 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kombuistoebehore. Die stoep het 'n etenstafel en sitplek.

Die kompleks bied toegang met afstandbeheer, gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad en parkeerplek. Winkelsentrums en ander vermaak is maklik van hier af bereikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Ocean Breeze sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir 21 Ocean Breeze
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Ligging

  • Ellcockweg 47, Ocean Breeze 21, Warner Beach Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 21 Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 47, Ocean Breeze 21, Warner Beach Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgfn48HpBbOO8ywKvj2pwFZlHSq6XRv6qlFsVQ6KRgGuHzLjDX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 47 Ellcock Road 21 Ocean Breeze 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.093270647008 30.861599712128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem