Simbithi Eco Estate Akkommodasie by 21 Sabuti HL282 | LekkeSlaap
+25
+25

21 Sabuti HL282

Selfsorg
  • Vanaf R2 330 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tamboti-rylaan , Simbithi Eco Estate, Afrikaans , 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

21 Sabuti HL282 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Simbithi Eco-landgoed in die hartjie van Ballito, slegs 30 minute vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié Eco-deel van die landgoed bied 4 gemeenskapsale met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, braaigeriewe, stap- en fietsryroetes, 'n ruitersentrum en 'n oorvloed voëllewe en wild. Verder is daar 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich met die Simbithi Country Club ontwerp is en spog met 'n kroeg, sitkamer, gratis WiFi, die bekende Fig Tree Restaurant en veilige Adventure Playground vir kinders. Daar is ook 'n swembad, tennisbane en 'n gimnasium.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en lei na die patio. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Hierdie helder sonnige woonstel bied 'n volledige toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die smaakvol versierde oopplan-sitkamer en -eetkamer lei na 'n privaat patio met asemrowende see-uitsigte. Die eenheid bied vinnige veselinternet met toegang tot DStv, Netflix, Youtube en Showmax vanaf die TV.

Gaste kan die sonopkoms oor die Indiese Oseaan geniet of in die verhitte Jacuzzi op die patio ontspan.

Hierdie woonstel bied 2 onderdakparkeerplekke met maklike toegang tot albei Sabuti-swembaddens.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Sabuti HL282 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Tamboti-rylaan , Simbithi Eco Estate, Afrikaans , 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tamboti-rylaan , Simbithi Eco Estate, Afrikaans , 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5e4833697083bbc40aa31064c1b9dcb71e7ef2661e1ba765be2196e0e8812c4bf1b221633f6a1a9c5fdc8278a50d50dae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 330  per nag (plek vir 7) Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.515131 31.217485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za