214 Sixonn
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norfolk-weg 6, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
214 Sixonn is in die bedrywige voorstad, Seepunt. Dit is 'n unieke woonstel wat knus selfsorgverblyf tussen die besige promenade en Seepunt se dinamiese hoofstraat bied. Gaste wat hier tuisgaan het gerieflike toegang tot Kaapstad se gewildste kroeë en restaurante.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuis en sitarea. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, etenstafel en gemaklike sitplek met 'n uitsig oor die pragtige stad.
Gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad is ook beskikbaar. Die balkon bied 'n asemrowende uitsig oor Leeukop en Tafelberg en is die ideale plekkie om te ontspan na 'n lang dag van verkenning of werk in Kaapstad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 234
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Norfolk-weg 6, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink 214 Sixonn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norfolk-weg 6, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap