22 Key Largo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Topham-weg 5, Key Largo 22, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
- Vanaf R898 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
22 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel vir 4 en is in 'n veilige oordkompleks in Kingsburgh aan die Suidkus.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Meer as 2 volwassenes word nie toegelaat nie.
Die woonstel het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.
Gaste kan ook in die sitkamer met 'n slim-TV met DStv en Netflix ontspan. Gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik om DStv en Netflix te kyk. WiFi is beskikbaar.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand waar gaste kan duik, branderplankry en vlieërplankry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Eurika Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 96
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Topham-weg 5, Key Largo 22, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 22 Key Largo het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Doonside Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Topham-weg 5, Key Largo 22, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal